saam Umberto Tozzi net na ons eerste rehearsels, hy is die man wat Ti Amo bekend gemaak het en is 'n groot sanger in Europa
saam Umberto Tozzi net na ons eerste rehearsels, hy is die man wat Ti Amo bekend gemaak het en is 'n groot sanger in Europa

oppad om ons dressing room te kyk, die Monaco Operahuis is 'n ongelooflike plek

André in sy element by Monaco motors, net Ferraris waar jy kyk

die Romanz dressing room, met die troue en Monaco wapens op, wow!

Romanz saam Kosie van Niekerk van Select Musiek en Sean Butler ons producer, André se vroukie was ook saam

saam Kosie van Niekerk en Sean Butler net voor ons 'My hele hart' gesing het

ons 4 net voor ons die dansbaan open vir die pasgetroudes

ons saam Brian Kelleher wat meer as 50 toetse vir New Zeeland gespeel het

André in sy element saam die supermodel Victoria Silverstedt, natuurlik het sy 'n Romanz cd in die hand

Adam en André saam Prins Albert

André en Ryk Neethling, was great om nog Suid Afrikaners daar te kry

Romanz saam die nuwe Prinses, Charlene van Monaco, sy is 'n fantastiese mens!

op die lughawe, ons vlug was basies met n volle dag veertraag, hierdie was so 4 uur in die ooggend, ons het egter ongelooflike bystand gekry in parys met die volgende vlug

Burg lyk heel vars na die lang twee dae van travel

André en Burg op die lughawe in Parys, ons wag vir die volgende vlug na Nice

Louis lyk heel gelukkig, lekker middagete gehad, die tag om sy nek het ons all acces toegang verleen in Monaco

Burgerd begeer een van die mnr bote in die Monaco hawe. dit is nogal iets om te sien

oppad na ons eerste rehearsel

die Monaco Operahuis is n belewenis

net na ons in die diepsee geswem het, dit was een van ons hoogtepunte

André baie in sy noppies oppad om na die Eagles te kyk

hier is ons saam Karine van Monaco Live Productions, sy het baie mooi vir ons gesorg daar anderkant

André rustig na n powernap

die beste pizza in Monaco

hierdie is die een vir Adam

pure Amerikaanse muscle, lekker!

never say never

hier staan ons almal en wag vir die bus na ons eerste rehearsels

ongelooflike vertoning van Jean Micheal Jarre

Frank het mooi na ons gekyk en ons meeste van die tyd orals vervoer

André saam Romanz se producer en goeie vriend Sean Butler, hy het gesorg dat ons op ons beste klink

die Romanz dressing room net voor ons performance

grapies grapies grapies

Burgerd reg vir aksie net voor ons sing

die wapen van die troue

ons maak gereed om te gaan sing

wonder wie is die grapjas in die middel

André saam die besigheidsman en ex F1 renjaer Gerhard Berger








































